Wat is iALA? Elke mens het net een leeftyd om sy volle potensiaal te ontwikkel en uit te leef!
iALA skep 'n omgewing vol uitdagings en opwindende kursusse waartydens jongmense die geleentheid kry om belangrike lewenswaardes en vaardighede op avontuurlike wyse en in groepsverband te ontwikkel. iALA bied aan:
|
|