Programinligting
iALA programraamwerk waarbinne al die aktiwitiete gefokus word:
Die volgende hooffokusareas geniet deurlopend aandag
Avontuur - die medium wat gebruik word om die volgende mee te ontwikkel:
Leierskapontwikkeling - elke student kry talle geleenthede om leiding te neem
Lewenswaardes - soos respek, integriteit, diensbaarheid en toekomsvisie as basis vir die lewe wat wag
Lewensvaardighede - kommunikasie, selfkennis en -respek om selfstandige besluite te kan neem
Akademie - kursusse wat jou voorberei vir die groot uitdagings van die moderne lewe

Avontuurkursusse sluit die volgende in:
Lewensvaardighede word ontwikkel ondermeer deur:
| Akademiese vaardighede
Lewenswaardes
|