Personeel
Werknemers, fasiliteerders, spanleiers en instrukteurs word gekies op grond van hul:
Bewese kundigheid en professionaliteit
Bewese kundigheid en professionaliteit
- Gesonde en gebalanseerde lewenswaardes
- Avontuurgerigtheid met ‘n aanvoeling vir uitdagings, ‘n positiewe lewensstyl en die vermoë om met mense te werk
- Verantwoordelikheidsin en volwassenheid
So lyk hulle
| Waag net een maal wat jy volgens ander nie kan doen nie, en jy sal nooit weer dieselfde wees nie !!! |


